Die Bokke is aan die wen – en wat pas nou beter by die rugbygees as ons handgemaakte Ukuthanda Leatherworx Springbok Squeeze Bottels!
Perfek vir wedstryddae, jag, kamp, die plaas of enige avontuur. Elke bottel word met trots vervaardig van gehalte leer om jou drankie koel en stylvol byderhand te hou.
Handgemaak. Duursaam. Eg Suid-Afrikaans. 
Bestel joune vandag en wys jou Boktrots oral waar jy gaan! 












