,

Jorina Vellie

Price range: R900.00 through R950.00

Ladies, we advice taking one size smaller than your regular shoe size.

- +
SKU: JORINA VELLIE Categories: ,

Die “Jorina” Low-Cut Ladies Vellie is die perfekte skoen vir die moderne vrou wat styl en gemak wil hê. Gemaak van hoëgehalte leer, bied hierdie vellie ‘n stylvolle ontwerp wat jou van die skare sal laat uitstaan.

Volgrein leer skoene vir Vellieliefhebbers.

Volwasse Groottes 1-13

Enkel laag (4mm) leer binnesool met sagte Crepe sole.

Size/Grootte

3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13

Color/Kleur

Toffie en Koffie

Shopping Cart
Scroll to Top