From makeup to medication, and everything in-between, our All-rounder bag has got you covered. Handmade in South Africa from Full-grain leather and lined durable fabric, this bag is the perfect companion for any occasion.
13 x 17 x 8cm
R350.00
Van grimering tot medikasie, en alles tussenin – ons All-rounder sak het jou gedek. Met die hand gemaak in Suid-Afrika van volgrynleer en gevoer met duursame materiaal, is hierdie sak die perfekte metgesel vir enige geleentheid.
| Weight | 1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 33 × 32 × 15 cm |
| Kleur | Caramel, Koffie, Swart, Tabak, Toffie |