Unisex Hi-Cut & Low-Cut vellie met ń dikker, gladder sool spesifiek vir ons Boere, sodat sekelbos nie in jou voete steek nie, en mis & modder nie deur die hele huis getrap word nie.
DAMES NEEM 1 NOMMER KLEINER AS WAT JY GEWOONLIK DRA.
Met die 4mm-dik leer binnesole, is jy verseker van goeie kwaliteit en gemak.
Verskeidenheid kleure beskikbaar, kontak ons vir meer inligting.
Corporate branding kan ook gedoen word.
Whatsapp link
vir navrae en bestellings







